Hello Berkenbomers!
Ek ga probeer om Afrikaans te praat. Ek het die hele môre Afrikaans gepraat, so dit is baie maklik.
Het was lekker dat ek hulle eindlik het gesien en gehoor. Spijtig dat myn camera nie werk nie, anders kon ik hulle al een stukkie van die skool toon. Ek hoop dat ek volgende week een film kan maak met die leerders.
Het kan ook wees wat die kaskar-dag (Vrydag) enkel in die namiddag wees, zo dan kan ons miskien toch nog in die môre skype met die klas erby. Ek doe myn best!
Hulle het gevra hoe die natuur hier was. Ek post hiertoe een foto vir hulle! Hierdie het ons sondag ontbyt geëet: eiers, worsies op die braaie, vrugte, brooikies,...
Hier het ons ook met 'n bootjie gevaar op die water. Ons het 'n opblaasbare band agter die boot gebind en dan het ons daar in gesit en gevaar. Baaaaaie pret!
Baie pret daar nog, geniet van die mooie weer en tot skypes!
Baai baai
Mevrouw Heyman (Katrien)
Geen opmerkingen:
Een reactie posten